Afrikaner vermaning

Jou skynbare moed in die hordes geraam, word enkele denkende sel saai versprei maar eensaam gesus deur skroue en massa gesang plunder jy voort sonder afkeur of woord.  Amandla! Maar hoor jy die magitge dreuning van ‘n volk in gelid tot oorlewing? Jy staar verblind deur ons afkeurende blik gerig…