Jopie Fourie

JOPIE FOURIE           Jan F.E. Cilliers Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed, hy's nat van Afrikaner-bloed, en smart die boodskap wat hy voer; hy kom uit Afrikaner-roer, hy kom deur Afrikaner-hart, Maar met die rou en die smart bring hy die hart se kragte…