Die Kaalkop en die Marxist

Die gebedsriem van grap

 

Die Kaalkop en die Marxist

 

Max du Preez, ‘n maanstonde.

Ontydig, onwelkom ongeleë.

FW de Klerk, onvergeeflike sonde

Skurk en skuldig beklee!

 

‘n Oordeel is gevel,

waar ons wag in die veld,

gun ons jou geen geluk.

 

Lafaard!  Jy moet hardloop

Want ek kyk na jou skande.

Selfs uit vreemde lande,

wurg my gemoed,

jou uit warme bloed.

Share Button
Plaasmoord
Nag van die lang messe

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *