Kruis

Ons voetspore lê hier in hierdie grond Ons hart geklem Aan ons verbond   Daar was drie kruise, drie kruise, op Golgota, maar duisende tussen Polokwane en Mokopane Tussen Pietersburg en Potgietersrus   Aan die weste helling van die Ysterberg vertel elke kruis ‘n moordverhaal Daagliks plant ons nog een…

Plaasmoord

‘n Wenende Boer stort ‘n traan, hy's, eensaam moeg en gedaan sy lydende liggaam en hoof, geboë. Oor sy stil en lewelose kind, bewoë.'n Dogtertjie in wreedheid vernietigstaan 'n Volk teenoor God verdrietig. In die nag was 'n offer gelewer.Nou lê die Hand van die Gewer saggies, teer, bemoedigend en rus op skouers, soos ‘n…