Malema tart God

Op die verhoog staan die demoon

as verlosser verhewe oor die Kruis.

Sy gesante jubel sy naam en troon,

spottend teen Hom met ‘n vuis.

 

Teen Wie hy getuig, vertoorn hy

Waaraan hy raak ontheilig hy.

Tartend teen die Allerhoogste Seun

Gee Satan hom ‘n bevreidingsleun.

 

Met brawade dans hy en laster

Ongeerg waaroor hy hom  belaster?

Die nederige boer buig eerbiedig sy hoof

Geskok deur die barbaar se ongeloof.

 

Kom my Boer, jy sal nog vrede ken.

My liefde omarm jou.

Share Button
Kruis

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *